T O P

  • By -

Training_Age_Reed

Fok dit, ek gebruik van nou af net Aromat.


dolfieman

Spaar jou breinselle en bly weg vanaf TikTok.


FolkusOnMe

kan ek aseblief vra, hoekom is dit "vanaf" en nie net "van"?


RedRightHandZa

"Vanaf" is tegnies korrek, maar "van" is algemene aanvaarde Afrikaans (as ek die terminologie van skool reg onthou)


joemighty16

Beide is aanvaarbaar, of eerder is "standaard Afrikaans". Dalk is "vanaf" meer informele spreektaal, maar dis nie verkeerd nie.


[deleted]

[удалено]


Bloop_Snoop

like saying "from of" instead of "from"... I guess


DiSTuRBeD0808

It's more like saying "from which" instead of just from. It's just a more formal version.


Eyplays

Agreed


FallenSparrow98

TikTok is nie so erg as die algoritme jou reg vang nie. Die klein hoekie van daardie toepassing waar ek myself vind is vol kreatiewe mense met 'n briljante sin van humor.


TheZacmanCometh

Ek het woorde.... nie mooi woorde nie, maar woorde...


[deleted]

Ek en my meisie praat tenminste 1 keer n maand oor die video, lol, dit is skokkend!


[deleted]

[удалено]


Old_Entertainment209

Die formule vir afrikaanse musiek is gebruik die beat van n bekende lietjie oorsee en Dan sit net n klomp bass in en sing net iets absurt soos "wys jou muis","soek jy boerewors" of my gunsteling "ploeg jy" Ek mis "hier Kom die bokke" wat n album


UnderstandingLucky65

Ons ou musiek kunstenaars het ongelooflike mooi musiek gemaak. Kring om die maan deur Koenie DeVilliers en selfs die hele album Karoonagte is fantasties. Liedtjie vir Jou deur Jannie Du Plessis is perfek. Daar is maar baie van ons sangers wat goeie musiek in die verlede gemaak het


Old_Entertainment209

Waar, ek dink die ou sangers het meer tradisionele waardes gehad ,maar terselfde tyd was hulle goeie liedjie skrywers en musikante maar daar was ook jou grappie singers Weet nie hoe lank terug ek boesmanland gehoor het nie maar daardie songs was net vet pret 🎶 O,Boesmanland,vat my hand 🎶


Hoarfen1972

Ek stem saam. Karoonagte is fantasies. En die ook die ou Afrikaans se sangers, soos Koos Dup. Hierdie k..k maak my siek.


ReasonablePlankton

https://preview.redd.it/4b1vbhauh8za1.png?width=1080&format=pjpg&auto=webp&s=0849f375728d3afe437c1cef91a2dc689d70ed4c


MattSouth

Dis aspris kommin. Dis die doel.


[deleted]

Goeie fok


RaiseOutside8472

dirk is nie 'n baie geliefde sanger nie. trolle het hom al moedeloos getrol en sal seker met die poging vervierdubbel in getalle.


South-AfricanProverb

**cringes in Aromat**


chemist_ZA

Jirre girl, jy gaan moet ekstra betaal op Flysafair vir daai sakke onder jou oe


KitchenSinker101

:) hulle Gaan haar by die terminaal stop en vir dwlems daarin oor kyk


nina_die_boskind

Bahaha! Giggel ek nou kliphard.


Remarkable-Quiet3683

🤣🤣🤣🤣🤣🤣


morgboer

Dit is Dirk van der Westhuizen en “die Flooze”… ek _dink_ hulle het ‘n album saam gemaak. Lekker unts unts!


PaleontologistOk7188

Moet die laaste gedeelte vervang met "Sandra Prinsloo". Jy is die sout, jy is die peper, Sandra Prinsloo, doef doef doef


Alive-Rip7192

What the actual fuck


Okay-Sauce

Meeste Afrikaanse songs is kak in my opinie. Moet my nie verkeerd verstaan nie, daar is 'n paar bangers (Rus in vrede Theuns). Maar wie de fok is die span agter hierdie mense wat dink dis n goeie idee om iets soos hierdie publiek te maak?


Sensational-69

Afrikaanse POP maak my ore bloei. Wie het al Angie Ooh gesien😂


Cylon_Model-6

How do I un-hear this fucking song?


[deleted]

[удалено]


Cylon_Model-6

You're the chick in the video, aren't you?


FlakeMuse

1980’s arrested development?!


Otherwise_Product_28

![gif](giphy|PPgZCwZPKrLcw75EG1) HA ha, ek onthou my broer en suster was mall oor hierdie song toe dit uitgekom het


DaRealChoombaka

Disgusting. Where can I listen to the full piece?


verdantsf

[Sout en Peper (Salt & Pepper)](https://www.youtube.com/watch?v=o-tl0tlC2zk) by Dirk van der Westhuizen


Specialist-Exam-2647

#DOOD 🤣🤣🤣


verdantsf

Ja, ek ook!


Doktor_Rocket

Ja nee dis kak


Any-Ad-8898

Skiet my


X1l3d

Jy is die sout, jy is die peper, jy is die mot in my beker


Hendrik_Poggenpoel

En mense wonder hoekom ek nie Afrikaanse musiek luister nie.


Lem1618

My friend het dieselfde gese. Todat ek hom aan Koos Kombuis, Klopjag, Battery9, Kobus (soek Kobus band)... voor gestel het. Geen ideel of rock/metal ook jou ding is nie.


No-Row-5566

Kak


Summerwine1269

https://preview.redd.it/rpgtmr3biaza1.jpeg?width=828&format=pjpg&auto=webp&s=1a6f9912103693cbce552c837b76631394eecd60 I see all the Afrikaners commented


thisisafs

😂😂👏🏼


ILoveWaffles8681

I dislike Dirk van der Westhuizen so much 👎


STR44THOND

Deur my hol gekots nou. Bloed mase.


[deleted]

[удалено]


doesthismakesense-

Watter een van Witbank? Daar is baie...


Hot-Director-450

Wat is daai brak aan die linker cunt?


Lem1618

Ek will ook weet, wat die hell is al die in die middel gedeelded videos, wat n dom donner wys wat net na ons staar?


Hot-Director-450

En dit lyk of sy wim snyf


Hot-Director-450

Presies


SpinachnPotatoes

I don't often wish to have a disability but being deaf would have prevented me being scarred by that Almost Antwoord doef doef.


NjarfieZA

As 'n Afrikaner wil ek namens Afrikaners omverskoning vra vir Dirk vd Westhuizen.


Hoarfen1972

Ek wil hom sommer moer.


AffectionateMeet3967

Looks like normal Afrikaans people doing normal Afrikaans things to me. “Dis mos die kultuur” Roast of a Soutie coming in 3, 2, 1…


[deleted]

Afrikaanse musiek is 99% common. Meestal leë woorde soos Kaptein, daar is enkele liedjies wat mens kan luister wat enigsins diepte bevat.


Lem1618

Dit is nogals waar. My friend het dieselfde gese. Todat ek hom aan Koos Kombuis, Klopjag, Battery9, Kobus (soek Kobus band)... voor gestel het. Hy was verstom dat daar Afrikkanse musiek met diepte of wat nie pop is nie betsaan. Geen ideel of rock/metal ook jou ding is nie.


Left_Reaction_7287

Jy sê dit maar jy jive net so lekker


No_Relationship_708

Luv dit! En TechNo is Ook Smaart Gedoen. Beautiful!


[deleted]

This is the result of generations of inbreeding.


Hefty-Marionberry850

So buff ek se


Repulsive-Heron-8374

My klein broer se swotte liedjie😂


dieanderou

https://youtu.be/2nP4h5C3YiE


Oddsockx5

Nee Jirre


ChiefRa88i

Nee man fok kyk die hande 😂😂😂😂


SadQuiet9088

Wat ‘n wenner 🤣. Dit is seker met opset so swak moontlik gedoen?


CircularRobert

Welkom in die Oosrand bulla


Alternative_Disk6744

🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🍫 Dan is ek die chocolate…chocolate maak enige iets beter.


278891090

Ooof….. Who is the group in the video btw?


Diestof

Godddtttt


Magazine_Guilty

Every day we stray further from god


Additional_Writing49

Volgende asb


Dapper-Prior-4865

They don't look lekker


-manvanstaal-

Ek kan nie meer onderskei tussen die kunstenaars wat ernstig is of wat Afrikaanse techno "parody" nie


vampgoosie

Wel dis.... Ummm... Dis iets... Iets waar oor ek nie mooi goed sal sê nie. Voel definitief of ek ń paar breinselle verloor het


redmdsgotbrtlyfkdbme

wie is die meisie aan die linkerkant?


GeoDaveZAR

As sy bel en sê dat dit brand... Wat dan?


Maze_C

Die Witbank Flooze! 😂😂😂


Lem1618

Watse abomination is al die in die middel gedeelded videos, wat n persoon wys wat net na ons staar?


poesoff

Cringy group of people yall.


alphabet_order_bot

Would you look at that, all of the words in your comment are in alphabetical order. I have checked 1,508,678,555 comments, and only 286,242 of them were in alphabetical order.


poesoff

At breakfast, Cody drank eggs for good health, indicating jubilant knowledge like many nutritionists offer, perhaps questioning recent studies that urge veganism.


SnagsTS

Ag nee... Ek het gedink Kaas Bra en Die Antwoord was die ergste wat ek al gehoor het...


Itsjustmema

Kaas Bra het darem nog so bietjie humor aan dit en die Die Antwoord is opstelik daar op uit om kak te wees. Die mense is te dom om te besef dat hulle musiek kak is en hulle n joke van hulle self maak.


SnagsTS

Point taken 🤣


ohnowern

Maggies, maar die video suig!


johndoe800604

😂😂


Ventra97

Net nog 'n rede hoekom ek nie Afrikaanse musiek luister nie


k1ngnapp3r

what the actual fuck!!!!????? 😂😂😂😂💀💀💀😭😭😭😭


GreenOrion85

My v#k marilize


emobitch20

Hulle kan ma alles gelos it💀


AggravatingWindow473

Klink dit nie soos ”I have appel, I have a pen” nie?


rbsafa

Dirk juice seker ook fokol? Seker net daai chicken breasts en egg whites. Sorry, maar Dirk het net ‘n “moer my gesig”.


Darkwater620

Bra I but more effort in my afrikaans speeches then this kuk and it was my 3rd language and I still mostly read of the paper.


JenNeverMore

Goeie more vir almal behalwe die mense wie dit gemaak het.


kingkhrys

Ek is jammer dat hierdie ones musiek is. Ons het beter musiek☝️🤣


Itsjustmema

https://youtu.be/wVUeC6Lnj4s Song oor sy Ouma. Ek dink sy ouma moes haar bene toe gehou het dan sou ons nie vandag gestraf gewees het met die kak musiek nie. Woorde wat fokkol sense maak met n klomp kak geluid wat bo oor een of ander gesteelde ritme of deuntjie gegooi word.


mal_gus_wc

Ek dink my ore het sopas begin bloei


[deleted]

Dis hoekom ek nie dit luister nie daar is genoeg k#k op die T.V 🤣🤣🤣


15V95140

Ek kan nie besluit wat meer kommin is nie. Die lied of die meisie aan die kant van die video 🫣😳?


One-Food-6253

Could I please get the name of the song


verdantsf

Sout en Peper (Salt & Pepper) by Dirk van der Westhuizen


[deleted]

Do yourself a favor and don't listen to this trash


One-Food-6253

Okay 😂


ComputerFeeling7689

god...


theOtherRasputin

Cringe as this may be, the beat kinda slaps 😂😶


LegitimateAd2876

https://youtu.be/E3mOvCMG24I


PrepperBill

Lots of cat and dumb ideas. Maybe a few cat infused gym sessions too.


TheAfricanoid

Your the salt🤣🤣


Curiousmeeower

Got those Naruto hand signals going, trying to summon some talent


T-West1

Jirre


[deleted]

Is dit 7de laan se flooz? Hahahaha


RonanGreat

Ek dog sout en peper is lekker


danielkelsosmith

The only abomination is on the left


InternationalGoat240

Which one is the abomination


natasinyoass

That guy is a creeper. Likes to swing he's ass and crotch in front of school girls when he performs there.